Used Storierak for iOS? Share your experience and help other users.


Developer’s Description

Storierak features some of SA's best children's books and features voice narration, games and more.** Afrikaans **Storierak is n toepassingwinkel...
Storierak features some of SA's best children's books and features voice narration, games and more.** Afrikaans **Storierak is n toepassingwinkel met al jou geliefkoosde Afrikaanse kinderboeke, ideaal geskik vir kinders van 2 8 jaar oud. Herontdek nou jou gunstelingstories uit Storieman-omnibus 1, en so ook n verskeidenheid ander gewilde Afrikaanse stories soos Die lelikste dier in die hele wreld, Prinses Talia en die draak, Dikkekat en Kollepiet en In n huis in n huis. Elke storie bevat n puik voorlesing deur n bekende stemkunstenaar. Jou kind kan die storie self lees, of deur die stem begelei word. Laai nou die toepassing gratis af, en skaf jou eerste boek aan heeltemal verniet! Storierak bevat ook ander opwindende bykomstighede:- Elke storieboek bevat twee soorte speletjies: flitskaarte en legkaarte, met verskillende moeilikheidsgrade- Jy kan elke boek verpersoonlik: dra die storie op aan jou kind, en plaas sy/haar fototjie op die eerste bladsy Nuwe Afrikaanse kinderboeke sal gereeld bygewerk word. Kom maak dus dikwels n draai by Storierak. Stuur gerus nog voorstelle vir Afrikaanse boeke na storierak@nb.co.za. Hierdie produk is die eiendom van NB-Uitgewers. www.nb.co.za.


Explore More


Full Specifications

GENERAL
Release
Latest update
Version
2.7
OPERATING SYSTEMS
Platform
iOS
Operating System
iOS 12.1.2
Additional Requirements
Compatible with: ipad2wifi, ipad23g, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini4g, ipad2wifi, ipad23g, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini4g
POPULARITY
Total Downloads
31
Downloads Last Week
0

Report Software

Last Updated


Download.com
Your review for Storierak