Used Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters for iOS? Share your experience and help other users.


Key Details of Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters

  • Stories uit die Bybel vir kleuters is n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in...
  • Last updated on
  • There have been 7 updates
  • Virus scan status:

    Clean (it’s extremely likely that this software program is clean)


Developer’s Description

Stories uit die Bybel vir kleuters is n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in...
Stories uit die Bybel vir kleuters is n Bybel-app wat op elke bladsy animasie en klanke het wat kinders sal geniet. Die stories word vertel in kort, eenvoudige sinne wat fokus op die illustrasies en interaktiewe animasie. Also available in English as Stories from the Bible for Toddlers.Sluit die volgende in:20 Bybelstories met kleurvolle illustrasies deur Gill Guile.Die kort, maklik verstaanbare stories is Bybelgebaseer en geskik vir kleuters.50 animasies wat deur aanraking geaktiveer word met byklanke en musiek deur Christian Ehlers.Drie maniere om hierdie Bybel-app te lees:Ek lees self Lees die stukkies self soos n gewone boek.Lees vir my Die stukkies word vir jou voorgelees.My opname Voorsiening vir drie van jou eie opnames sodat jy later daarna kan luister.InhoudToe God die wreld gemaak hetNoag se arkn Ho toringMoses in die mandjieWeg uit EgipteDie Tien GebooieDie mure van JerigoSimsonDawid en GoliatDanil en die leeusJona en die groot visBaba Jesus word geboreDie groot visvangsDeur die dak na Jesus toeJesus gee die mense kosJesus maak die storm stilLasarus, staan op!Jesus word gekruisigJesus lewe!Terug hemel toeOor onsChristian Art Kids is n handelsmerk van Christelike Uitgewersmaatskappy, en is daaraan toegewy om God te verheerlik en Jesus Christus te dien deur die kreatiewe ontwikkeling, publikasie, verspreiding en kleinhandelbemarking van Christelike lektuur, Bybels en Skrifgefundeerde produkte.Ons ontvang graag terugvoer en resensies oor hierdie produk. Besoek ons by http://www.cumuitgewers.co.za/Besoek ons op Facebook:https://www.facebook.com/ChristelikeBoekeSA


Explore More


Full Specifications

GENERAL
Release
Latest update
Version
1.0
OPERATING SYSTEMS
Platform
iOS
Operating System
iOS 12.1.2
Additional Requirements
Compatible with: iphone3gs, iphone3gs, ipadwifi, ipadwifi, ipad3g, ipad3g, ipodtouchthirdgen, ipodtouchthirdgen, iphone4, iphone4, ipodtouchfourthgen, ipodtouchfourthgen, ipad2wifi, ipad2wifi, ipad23g, ipad23g, iphone4s, iphone4s, ipadthirdgen, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, ipadthirdgen4g, iphone5, iphone5, ipodtouchfifthgen, ipodtouchfifthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini, ipadmini4g, ipadmini4g
POPULARITY
Total Downloads
4
Downloads Last Week
0

Report Software

Program available in other languages


Last Updated


Download.com
Your review for Stories uit die Bybel vir kleuters - Interaktiewe Bybelstories vir kleuters