X

Maroela Media for iOS

Developer's Description

Al jou nuus - gratis en in Afrikaans! Maroela Media hou jou op hoogte van die jongste nuusgebeure en ons maak seker dat jy weet watter boeke om te lees, hoe om vanaand se kos gaar te maak en wie die rugby gaan wen. In ons Vermaak en Leefstyl-afdeling kan jy selfs uitsien na daai stories wat jou na jou asem gaan laat snak, jou tot trane gaan dryf of jou laat skaterlag van lekkerkry en plesier. Ons meningvormers gesels kopstukke in Die Groot Debat en ons gee vir jou agtergrond oor gebeure in Nuuskommentaar. Ons is die nuusleser met die vreemde pruik, die soustannie met die lekker bak beskuit, die skeidsregter en die oom op die pawiljoen wat nartjies gooi. Ons is jou taaljuffrou en die pl wat saam stokkies draai. Ons is jou ouma se sagte skouer en jou oom se blinknuwe motor. Skink vir jou 'n koppie boeretroos dan kuier jy lekker saam.Kom kyk na die app en indien jy op enige kinkel in die kabel afkom, laat weet ons asseblief onmiddellik! Sonder jou bly ons app en ons hart gebroke.

Full Specifications

What's new in version 2.2.3

Ag tog-gogga het ons artikels geet, maar ons het nou behoorlik met die kiemdoder ingeklim en is vol vertroue di probleem is nou opgelos.Hou jy van ons app? Onthou om ons asseblief stergradering te gee! Lekker, Maroela!

General

Release June 12, 2016
Date Added June 19, 2014
Version 2.2.3

Operating Systems

Operating Systems iOS
Additional Requirements Compatible with: ipad2wifi, ipad23g, iphone4s, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, iphone5, ipodtouchfifthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini4g

Popularity

Total Downloads 0
Downloads Last Week 0
Report Software

Related Apps

Twitter logo

Twitter

Free
Twitter
Flipboard: News For Every Passion logo

Flipboard: News For Every Passion

Free
Flipboard: News For Every Passion
Newsroom - News that gets you talking logo

Newsroom - News that gets you talking

Free
Newsroom - News that gets you talking
Stitcher for Podcasts logo

Stitcher for Podcasts

Free
Stitcher for Podcasts
Promo image for CNET Shopping

Get the best price on everything

Shop your favorite products and we’ll find the best deal with a single click. Designed to make shopping easier.