X

Join or Sign In

Sign in to add and modify your software

Continue with email

By joining Download.com, you agree to our Terms of Use and acknowledge the data practices in our Privacy Policy.

Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere for iOS

Developer's Description

Het jy geweet? Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie. 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie. Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal. Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog f in 'n nasionale park of naturreservaat f selfs in jou tuin of woonbuurt sal tekom. Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke vol.Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).HOOFKENMERKEMaklik om te gebruik, navigeer en soek Bevat 46 spesiesOngeveer 240 foto'sVideo's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Full Specifications

What's new in version 1.8

-Minor bug fixes-Optimised for iOS9

General

Release June 22, 2016
Date Added May 22, 2015
Version 1.8

Operating Systems

Operating Systems iOS
Additional Requirements Compatible with: iphone4, iphone4, ipad2wifi, ipad2wifi, ipad23g, ipad23g, iphone4s, iphone4s, ipadthirdgen, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, ipadthirdgen4g, iphone5, iphone5, ipodtouchfifthgen, ipodtouchfifthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini, ipadmini4g, ipadmini4g

Popularity

Total Downloads 0
Downloads Last Week 0
Report Software

Related Apps

Blue Letter Bible

Free
Blue Letter Bible

Google Mobile App for iPhone

Free
Google Mobile App for iPhone

Dictionary Offline Free

Free
Dictionary Offline Free

Sky Guide: View Stars Night or Day

$2.99
Sky Guide: View Stars Night or Day