X

Join or Sign In

Sign in to add and modify your software

Continue with email

By joining Download.com, you agree to our Terms of Use and acknowledge the data practices in our Privacy Policy.

Sasol Algemene Vols vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse vols for iOS

Developer's Description

Het jy geweet?Witpelikane lewe tot 30 jaar in die natuur.Flaminke is grys-wit van kleur by geboorte, en word pienk as gevolg van die ho persentasie van karotenoed pigmente in die skaaldiere wat hulle eet.Die nonnetjie-uil sluk sy prooi heel in, waarna die hare en bene in 'n klein klont uitgespoeg word! Leer meer interessante feite oor Suider-Afrika se ryke vollewe met behulp van die Sasol Algemene Vols vir Beginners toep.Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die volspesies wat jy heel waarskynlik in jou woonbuurt, naby vleilande, riviere en damme, f in die bos te sien sal kry.Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's, volroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se algemene vols (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep HOOFKENMERKEMaklik om te gebruik, navigeer en soek Bevat 46 spesiesOngeveer 240 foto'sVideo's en roepe, waar beskikbaarDie toep is volkome in Afrikaans

Full Specifications

What's new in version 1.8

-Minor bug fixes-Optimised for iOS 9

General

Release June 22, 2016
Date Added January 14, 2015
Version 1.8

Operating Systems

Operating Systems iOS
Additional Requirements Compatible with: iphone4, iphone4, ipad2wifi, ipad2wifi, ipad23g, ipad23g, iphone4s, iphone4s, ipadthirdgen, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, ipadthirdgen4g, iphone5, iphone5, ipodtouchfifthgen, ipodtouchfifthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini, ipadmini4g, ipadmini4g

Popularity

Total Downloads 0
Downloads Last Week 0
Report Software

Related Apps

Blue Letter Bible

Free
Blue Letter Bible

Google Mobile App for iPhone

Free
Google Mobile App for iPhone

Dictionary Offline Free

Free
Dictionary Offline Free

Sky Guide: View Stars Night or Day

$2.99
Sky Guide: View Stars Night or Day