X

AfriForum for iOS

Developer's Description

Met AfriForum se splinternuwe, gratis toep is jou gunstelingburgerregte-organisasie wat praat n doen bloot n armlengte van jou af wanneer en waar jy ook al is en selfs al skei die oseane jou van jou vaderland. En ja, jy het reg gelees: di toep is heeltemal gratis (buiten natuurlik jou datakostes)! Sodra jy jou inligting ingevul het (onder andere jou AfriForum 911-bandjienommer) kan jy gerus kom loer wat die toep jou alles bied. Registrasie is maklik en vinnig, en jy kies boonop jou eie wagwoord (makliker om te onthou, sien). En as jy eers ingeteken het, gaan die AfriForum-wreld voor jou oop gebruikersvriendelik en boonop interaktief. Ons afdeling vir mediaverklarings hou jou op hoogte van wat ons alles doen: van selfdoen-aksies en munisipaliteite op hul tone hou, tot besprekinge met en memorandums aan universiteite om Afrikaans sovr moontlik te beskerm. En dis maar net n druppel in die emmer van wat ons alles aanvang.Ons nuusafdeling Forum Nuus hou jou op hoogte van nuus wat met jou, AfriForum en die Afrikanervolk verband hou, onder andere artikels wat in ons Forum-tydskrif verskyn (en hier dus vinniger beskikbaar is!). Ander afdelings nooi jou uit om stories van ander AfriForum-lede uit die perd se bek te lees, terwyl ons gebeureblad jou op hoogte hou van gebeure in en om die AfriForum-wreld. En as jy nie n kranige leser is nie en eerder van kort videos hou, is ons video-afdeling nt die plek vir jou. Is jy n skrywer? Maak los jou duime en laat jou kreatiewe kant na vore kom: hier is selfs n plekkie waar jy jou eie stories kan vertel en kiekies kan oplaai. Vertel ander wat jou AfriForum-tak alles beplan en waarmee julle julself besighou. Stories is mos soos kooltjies: hoe meer kooltjies, hoe meer vuur dalk inspireer jou storie n ander tak, of lei selfs tot die stigting van mr AfriForum-takke.Toe nou, man: laai die toep af. Dis maklik, dis vinnig, en altyd beskikbaar. Niks meer as n armlengte vr nie.(To our English users: although the app is only available in Afrikaans for now you are still welcome to write your comments and stories in English.)

Full Specifications

What's new in version 1.0.2

General

Release May 8, 2016
Date Added January 9, 2016
Version 1.0.2

Operating Systems

Operating Systems iOS
Additional Requirements Compatible with: ipad2wifi, ipad23g, iphone4s, ipadthirdgen, ipadthirdgen4g, iphone5, ipodtouchfifthgen, ipadfourthgen, ipadfourthgen4g, ipadmini, ipadmini4g

Popularity

Total Downloads 0
Downloads Last Week 0
Report Software

Related Apps

Twitter logo

Twitter

Free
Twitter
Flipboard: News For Every Passion logo

Flipboard: News For Every Passion

Free
Flipboard: News For Every Passion
Newsroom - News that gets you talking logo

Newsroom - News that gets you talking

Free
Newsroom - News that gets you talking
Stitcher for Podcasts logo

Stitcher for Podcasts

Free
Stitcher for Podcasts

Get the best price on everything

Shop your favorite products and we’ll find the best deal with a single click. Designed to make shopping easier.